Daar kom ‘n dag…

 

Daar kom ‘n dag in elke mens se lewe, wanneer gister se horisonne, vandag se stoepdrempels word…

‘n Kleintwak Produksie (benodig luidsprekers)

 

 

This entry was posted in Uncategorized and tagged , , . Bookmark the permalink.

26 Responses to Daar kom ‘n dag…

  1. Heerlik. Slim. En ‘n lewensles. Dankie!

  2. brieweuitdievreemde sê:

    Ai, ek weet nie wat met die vorige kommentaar gebeur het nie, ek hoop nie dit kom nou 2 keer deur nie…
    Wat ek wou se is: Baie, baie, baie nice 🙂 🙂
    En verder wou ek se ek bewonder ek jou video skills,,, ek het onlangs eers Windows Movie Maker ontdek maar dit gaan obviously ‘n PROSES wees om dingetjies reg te kry…

  3. brieweuitdievreemde sê:

    Baie baie baie nice 🙂 🙂
    Bewonder verder jou video skills ook… ek het onlangs Windows Live Movie Maker ontdek maar dingetjies gaan maar nog ‘n bietjie hakkerig en rukkerig….

  4. Son sê:

    Dis KOSTELIK! Jy kan dit eendag op sy troue speel 😆

  5. aikona sê:

    fantasties

  6. ag dit is pragtig….. ek was veertien toe ek die heel eerste keer ‘n fiets probeer ry het, het my alie afgeval, maar elke keer weer opgeklim en weer probeer!!!!!

  7. Flenters sê:

    Waarlik ‘n belangrike mylpaal. Soos Kleintwak moes ek ook teen iets vasry om tot stilstand te kom, maar toe was ek effe ouer as 3 1/2!

    Groetnis van huis tot huis

    • Jan Twak sê:

      Ek dink ek was ook heelwat ouer. Ek het ook nie so ‘n bederwende Ouma gehad wat op my 3de verjaardag so fênsie fiets gegee het nie.

      Groetnis
      PS Ons verhuis eersdaags na Middelburg Oos Kaap, so indien die voertuig se neus Kaap toe trek, jy weet waar is jou halfwegstasie!

  8. Dirkie sê:

    Ek weet wragtag nie wt het ek die meeste geniet nie… dink die laaste fanfarre !!! So mooi , ek het gekoes vir daai bloekomstomp!!

  9. kleinkitti sê:

    Reblogged this on kleinkitti and commented:
    Ek dink ek sal dikwels hier inloer

  10. kleinkitti sê:

    Kostelik

  11. Sussie sê:

    ek like die “reverse trap” wat hy gee toe hy die bos sien 😉

  12. Sussie sê:

    Aaaaaag Tannie se kind! Dis te dierbaar, oulik verby! Laat my weer laaang trane verlang!

  13. MaanKind sê:

    Vimeo willie spelie

Gesels gerus saam