Monthly Archives: Sep J

Patentreg op ‘n cocktail

Dit is bedrywig in die Twakke se huis. My groot vriend Ouboet van varsity se dae, kom die naweek saam met sy gesin by ons kuier. Deesdae staan hy bekend as advokaat van Tonder, maar ek het darem self ‘n … Lees voort

Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar

VERJAARDAGPERSENTE

My verjaardag is eersdaags en Mamma wil weet wat ek wil hê. Ek weet nie hoekom vrouens altyd complicated raak oor die eenvoudige dinge in die lewe nie.

Posted in Uncategorized | 17 Kommentaar

Die gemaskerde Snork

“Nee, hel Pappa, so kan dit mos nie aangaan nie. Jy sal moet plan maak,” sê Mamma terwyl sy die slaapkamer se meubels een vir een weer regskuif. “Plan maak waarmee?” vra ek half in die war. Ek lê nog … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 20 Kommentaar