Monthly Archives: Feb J

Klein Twak word twee

Jammer ek is so skaars, ek behoort een van die dae weer tyd te kry om ietsie twaks te skryf en ook weer by die vrinne te kuier. Intussen het Klein Twak twee geword.  Hier is darem so ‘n kykie … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 7 Kommentaar

Die ongegeede roostertjie

‘n Paar jaar terug bel my ma my die oggend wakker.  Dit is reeds tien-uur, maar as ‘n mens in die klank –en videobedryf is, het tyd nogal die vermoë om sy normale betekenis te verloor.  ‘n Groot maatskappy het … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 28 Kommentaar