Monthly Archives: Feb J

Moeilike Reëlings

  “Moes jy nie maar liewer die Silwer Valke gekry het nie?”   Mamma is bekommerd oor my vermoë om reëlings te tref vir die formasievlug met vliegtuie oor die huis   “Nee,” sê ek vir Mamma, “Hulle is darem … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 31 Kommentaar

Sielkundige chaos

So ‘n paar jaar gelede rig een van my vriende, Johan, die onder-elf rugbyspannetjie van ‘n plattelandse skooltjie af.  Maar hy sukkel.  Die skooltjie is klein en die talent is min.  Hulle beskou nou al enige wedstryd met minder as … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 22 Kommentaar