VERJAARDAGPERSENTE

My verjaardag is eersdaags en Mamma wil weet wat ek wil hê.

Ek weet nie hoekom vrouens altyd complicated raak oor die eenvoudige dinge in die lewe nie.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

17 Responses to VERJAARDAGPERSENTE

  1. CyhloeZen sê:

    Jan al is dit laat (sien ek sal nog laat kom by my eie begrafnis ook) hoop jy het ‘n aangename dag gehad. Geluk!

  2. ek vertrou al die wense het toe waar geword ….

  3. hannahbi sê:

    Van die kiekie wonder ek – wil jy of wil jy NIE ‘n baaibroek hê nie? of dalk net ‘n bottel sunscreen?

  4. demoerin sê:

    Jip, patykeer sal mens maar net met bittermin tevrede wees😆
    Beste wense vir die jaar wat voorlê!

  5. Charms sê:

    En Mamma het nie eers ‘n shopping trip nodig om jou wens waar te maak nie – winskopie!

  6. Jan Twak sê:

    Hel, nou moes ek self eers loop somme maak! Nee daar is ‘n 8 op die einde!

  7. MaanKind sê:

    Is dit ‘n grote? Soos in iets met ‘n 0 agteraan?

  8. Saam met oom Steve Stofsuier wil ek jou graag toewens: Maak jou drome waar!

Gesels gerus saam

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s