Monthly Archives: Des J

DIE OUJAARSAAND DANS

  Die lewe is vol keuses.  ‘n Mens kan besluit om die Oujaar/Nuwejaar in die stadsgedruis met blink liggies, vuurwerke en diskomusiek deur te bring.  Indien jy skuldig voel oor jou gedrag in die vorige jaar, kan ‘n mens selfs … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 8 Kommentaar

Huisreëls

“Julle piepie nie weer teen my Dahlias nie!  Gebruik die groot Kareeboom as julle dan nou móét buite piepie.” “Ja, Mamma.” “En as julle weer ‘n gang-gly hou, hou om hemelsnaam net julle onderbroeke aan!  Hier is kinders ook onthou!  … Lees voort

Posted in Uncategorized | 12 Kommentaar

‘n Geurige Kersfees

  Oom Loerie van Staden vertel my nou die dag van sy laaste wedervaring oor Krismis:   Vir die laaste vyftien jaar kamp die hele familie oor Krismis by sy ma, ‘Ouma Flennie’, uit.  As oudste lid van die van … Lees voort

Posted in Uncategorized | 12 Kommentaar

Die lekka Ingelsman

Ek is darem al anoniem famous in die kuberruim.  Hierdie verhaaltjie is al wyd en suid deur die kuberruim gestuur en het ‘n paar maal self in my eie epos hokkie beland.  Dit is ook op verskeie webblaaie gepubliseer – … Lees voort

Posted in Uncategorized | 12 Kommentaar

Skoene vir Ore

Soos ek verstaan ondervind sommige mense die aankoop van nuwe skoene as ‘n uitsonderlike stimulerende, lekker en ontspannende ervaring.  Veral vrouens.  Wel, ek moet bieg, ek moet nog die man ontmoet wat die ervaring enigsins in die rigting van eufories … Lees voort

Posted in Uncategorized | 8 Kommentaar

Geteelde moeilikheid

  Tannie Gertie Gertenbach is een van die min vrouens in ons dorpie wat nooit getroud is nie.  Nie dat ek glo dat enige huwelik met haar in elk geval verder as die kerk se buite trappies sou vorder nie.  … Lees voort

Posted in Uncategorized | 17 Kommentaar

Die prys van lus

Nog een uit my argiewe.  Dalk baie van pas om te lees voordat ‘n Sondag knippie vanmiddag geneem word (ek bedoel natuurlik ‘n ou uiltjie knip). DIE PRYS VAN LUS Dis nou genoeg, besluit ek en Mamma.  Die vier kinders.  … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 14 Kommentaar