Tag Archives: humor

Rasta veel

Wanneer mens musiek maak as DJ by geleenthede, soos ek ’n paar jaar terug nog gedoen het, loop ’n mens jou vas in die interessantste groepe mense.  Dit wissel van uitvoerende direkteure van groot maatskappye (hulle is gewoonlik die wildste) … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 26 Kommentaar

Daar kom ‘n dag…

  Daar kom ‘n dag in elke mens se lewe, wanneer gister se horisonne, vandag se stoepdrempels word… ‘n Kleintwak Produksie (benodig luidsprekers)    

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 26 Kommentaar

Ek wonder

Daar is min soorte mense wat deesdae hul vuurwapens stewiger en meer gereed vashou as ’n transito-veiligheidswag in Suid-Afrika.  Een van daai min soorte mense is ’n pa met ’n mooi veertienjarige dogter.  Met ons staatshoof as rolmodel en gratis … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 27 Kommentaar

Eersteplek vir ‘n natuurroep

  So bevind ek my nou die aand, tydens pouse, langs Oom Piet Viljoen by die skool se seunskrippe.  Prysuitdelings het die manier om mans na die natuur te roep, maar ons stem beide saam dat  die pouse te kort … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 23 Kommentaar

‘n Kaartspel met vreemde mense

In die tye wat ek lui is om te skryf trek ek so nou en dan ‘n skryfsel uit wat op ander forum verskyn het. Die spietkops raak ook deesdae al meer soos dominees.  Werk ook nou op Sondae en … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 15 Kommentaar

Blinkjan en ‘n geskikte stoot

Mamma kla altyd dat ek haar as hierdie agressiewe pantoffelregering kwaai vrou in my stories uitmaak.  Ek sê vir haar sy moet ontspan en die koekroller gaan bêre.  Ek sal weer ‘n mooi storie oor haar opdiep en vertel.  Behalwe … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , | 25 Kommentaar

Fyn onderklere vir ‘n bekering

  Stiena Visagie was een van daai mense wat ‘n gewyde betekenis aan die woord gereformeerd gegee het.  ‘n Stigtelike en behoorlike mens.  Haar gedrag en kleredrag was altyd onberispelik en die meeste wat die mans in die distrik van … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 6 Kommentaar