Monthly Archives: Jan J

Flennienagklere vir ‘n blou film

Nie geskik vir sensitiewe lesers of lede van die Hervormde Kerk nie. Ek en Bullet van Zyl het toe vrede gemaak.   Hy het verduidelik dat ‘n kar twéé control arm bushes het en hy net één vervang (sien vorige pos).  … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 15 Kommentaar

‘n Aparte hel vir Mechanics

  Ek het onlangs my testament verander.  Ek wil begrawe word met die beste paar ‘Cat’ loopstewels op die mark.  Met ‘n hele paar spaar sole.  Ek besef in die hemel gaan mens baie moet stap. Vir ‘n baie lang … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 12 Kommentaar

Liksens vir ‘n huwelik

Vrydagoggende is melkdag.  Op ons buurdorp is ‘n melkplaas wat vir die laaste sewe jaar agtereenvolgend bekroon is vir die beste melk in die Vrystaat.  Sulke geel, dik, romerige melk wat, ten spyte van die feit dat dit nie gepasteuriseerd … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 9 Kommentaar

‘n Vernederende studie

Ek het hierdie staaltjie iewers gehoor en so ‘n bietjie verwerk. Behalwe vir sy skerp tong, is Fielies Conradie met min dinge geseën.  Met ‘n lyfie wat die Oros-mannetjie soos Brad Pitt laat lyk en ‘n gesig soos Michael Jacskon … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 15 Kommentaar

Die pad na ‘n man se hart.

Oom Maans Viviers vat ‘n koffie saam met my oorkant die kêffie se lessenaar. “Het die maag darem al losgekom Oom?” vra ek versigtig.  Oom Maans was vroeg die oggend van Nuwejaar in die kêffie om ‘n spul purgasiemiddels te … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 16 Kommentaar