Monthly Archives: Nov J

Rasta veel

Wanneer mens musiek maak as DJ by geleenthede, soos ek ’n paar jaar terug nog gedoen het, loop ’n mens jou vas in die interessantste groepe mense.  Dit wissel van uitvoerende direkteure van groot maatskappye (hulle is gewoonlik die wildste) … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 26 Kommentaar

Daar kom ‘n dag…

  Daar kom ‘n dag in elke mens se lewe, wanneer gister se horisonne, vandag se stoepdrempels word… ‘n Kleintwak Produksie (benodig luidsprekers)    

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 26 Kommentaar

Ek wonder

Daar is min soorte mense wat deesdae hul vuurwapens stewiger en meer gereed vashou as ’n transito-veiligheidswag in Suid-Afrika.  Een van daai min soorte mense is ’n pa met ’n mooi veertienjarige dogter.  Met ons staatshoof as rolmodel en gratis … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 27 Kommentaar