Monthly Archives: Mei J

‘n Lus ram vir ‘n tweeling

Oom Jorrie Breytenbach vat weer ‘n koffie by my lessenaar by die kêffie.  Nie dat ek omgee nie.  Hy bring altyd vir my ‘n pakkie van die heerlikste karingmelkbeskuit wat sy ma, Ouma Jana, self gebak het.  Nou Ouma Jana … Lees voort

Posted in Uncategorized | 8 Kommentaar

MISVERSTAND

Ek is mos nie ‘n oggendmens nie.  Eintlik half hopeloos om die waarheid te vertel.  As ek nou op ‘n plaas gebly het en die terries wou my aanval, sou die beste tyd tien teen een tussen sewe en nege … Lees voort

Posted in Uncategorized | 10 Kommentaar

21 Mei 2011 was bloot ‘n vertalingsfout

Jy sien die bleddie Amerikaners het die geskrifte verkeerd vertaal wat natuurlik die volgende tot gevolg gehad het: . Maar as mens na die oorspronklike Spaanse teks kyk sien mens duidelik dat Oom Harold Camping slegs ‘n nuwe Mayonnaise Drankie … Lees voort

Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar

Diensgeld

My skoonsus vra ek moet hierdie verhaaltjie weer op die blogs plaas.  Synde ‘n man wat nie met sy skoonfamilie sukkel nie, het ek hom maar in die trommel geskrifte gaan opdiep. DIENSGELD Nee, sê die vroumens van ABSA vir … Lees voort

Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar

Wel ten minste is daar twee wat reg is vir 21 Mei 2011

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Op ‘n meer ernstige noot: 21 Mei 2011

Na aanleiding van my vorige bloginskrywing, so ‘n bietjie meer op ‘n ernstige noot. Waar ek deur die doemprofete geselekteer is om ‘n besonderse erge straf te ontvang op 21 Mei 2011 wil ek darem ook net my wederkerende wense … Lees voort

Posted in Uncategorized | 15 Kommentaar

21 Mei 2011 Die Einde is Naby!

Kom die omie vanoggend aangesit na my lessenaar by die kêffie dat dit lyk asof die duiwel self hom jaag.  Opgewonde trippel die man op en af terwyl ek my Coke bestelling oor die foon gee.  Ek sê vir Coke … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 15 Kommentaar