Author Archives: Jan Twak

Daar kom ‘n dag…

  Daar kom ‘n dag in elke mens se lewe, wanneer gister se horisonne, vandag se stoepdrempels word… ‘n Kleintwak Produksie (benodig luidsprekers)    

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 26 Kommentaar

Afstyg

Daar is twee dinge in die lewe wat my verskriklik opgewonde maak.  Ek vermoed, seker maar met enige man so.  Kaal vrouens en vliegtuie.  En as daar vliegtuie in die omgewing is, kom vrouens in ’n baie slegte tweede plek.  … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 32 Kommentaar

Moeilike Reëlings

  “Moes jy nie maar liewer die Silwer Valke gekry het nie?”   Mamma is bekommerd oor my vermoë om reëlings te tref vir die formasievlug met vliegtuie oor die huis   “Nee,” sê ek vir Mamma, “Hulle is darem … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 31 Kommentaar

‘n Vernederende studie

Ek het hierdie staaltjie iewers gehoor en so ‘n bietjie verwerk. Behalwe vir sy skerp tong, is Fielies Conradie met min dinge geseën.  Met ‘n lyfie wat die Oros-mannetjie soos Brad Pitt laat lyk en ‘n gesig soos Michael Jacskon … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 15 Kommentaar

Huisreëls

“Julle piepie nie weer teen my Dahlias nie!  Gebruik die groot Kareeboom as julle dan nou móét buite piepie.” “Ja, Mamma.” “En as julle weer ‘n gang-gly hou, hou om hemelsnaam net julle onderbroeke aan!  Hier is kinders ook onthou!  … Lees voort

Posted in Uncategorized | 12 Kommentaar

As iemand anders by jou sleeping partner slaap.

  Dit is gewoonlik ‘n baie teer en seer keerpunt in ‘n mens se lewe as jy die dag uitvind iemand anders het by jou sleeping partner geslaap:                   Dit het ‘n … Lees voort

Posted in Uncategorized | 15 Kommentaar

VERJAARDAGPERSENTE

My verjaardag is eersdaags en Mamma wil weet wat ek wil hê. Ek weet nie hoekom vrouens altyd complicated raak oor die eenvoudige dinge in die lewe nie.

Posted in Uncategorized | 17 Kommentaar

MISVERSTAND

Ek is mos nie ‘n oggendmens nie.  Eintlik half hopeloos om die waarheid te vertel.  As ek nou op ‘n plaas gebly het en die terries wou my aanval, sou die beste tyd tien teen een tussen sewe en nege … Lees voort

Posted in Uncategorized | 10 Kommentaar

21 Mei 2011 was bloot ‘n vertalingsfout

Jy sien die bleddie Amerikaners het die geskrifte verkeerd vertaal wat natuurlik die volgende tot gevolg gehad het: . Maar as mens na die oorspronklike Spaanse teks kyk sien mens duidelik dat Oom Harold Camping slegs ‘n nuwe Mayonnaise Drankie … Lees voort

Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar

Wel ten minste is daar twee wat reg is vir 21 Mei 2011

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar