Dieng-Dong-Toets

Jansetwakdiengdong

Image | This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

10 Responses to Dieng-Dong-Toets

  1. Anrich maais sê:

    Hallo jy het raad gegee vir studente waar jy se hoe hulle moet leer iets van jy moet n lekker bed kry met goeie musiek en nog goed kan jy my se wat is die webwerf se naam waar ek dit kan kry ASB ASB

  2. Ding-dong??? Nou wonder ek daaroor. Waaragtig nie iets waaraan ek gister sou dink nie … Hierts iemand moet ‘n ‘homing device’ op my verbeelding installeer.

  3. Toortsie sê:

    Ek vermoed iemand het ingebreek op hierdie blog. Dit kan nie Jan van Jan se Twak wees nie. Hy kom mos eintlik nooit meer hier nie.

  4. eeemmmm…*bloos* … ek verstaan hier geen smaps van…

    • Jan Twak sê:

      Uh uhm…ek spekuleer maar net oor die verpligte harsingskuddingtoets vir rugbyspelers wat hul koppe gestamp het.

      • Net die gedagte dat ek my kop in daardie sweterige plekke moet indruk gee my ‘n harsingstilstand. Ek kan nie begryp dis vir mans lekker nie… net die reuk sal my bloedgroep verander.

Gesels gerus saam

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s