Monthly Archives: Sep J

Blinkjan en ‘n geskikte stoot

Mamma kla altyd dat ek haar as hierdie agressiewe pantoffelregering kwaai vrou in my stories uitmaak.  Ek sê vir haar sy moet ontspan en die koekroller gaan bêre.  Ek sal weer ‘n mooi storie oor haar opdiep en vertel.  Behalwe … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , | 25 Kommentaar

Fyn onderklere vir ‘n bekering

  Stiena Visagie was een van daai mense wat ‘n gewyde betekenis aan die woord gereformeerd gegee het.  ‘n Stigtelike en behoorlike mens.  Haar gedrag en kleredrag was altyd onberispelik en die meeste wat die mans in die distrik van … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 6 Kommentaar

‘n Gespook met spoke (deel 2 en slot)

Vervolg van vorige inskrywing:   Ons kry vir ‘Nguru’-Ben Motsuwari wat destyds onskuldig by die muti-moorde in die dorp betrek is.  Mamma was sy prokureur en het hom suksesvol verdedig.  Op die ou end het dit uitgekom dat dit ’n … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 6 Kommentaar

‘n Gespook met spoke

Hierdie het ek uit die argiewe gaan opdiep.  Dit is gegrond op ware gebeure.  Ietwat langer as my normale stories, plaas ek hom in twee dele: Wat begin het as die onskuldige klap-klap van ’n deur teen sy kosyn, het … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 7 Kommentaar

Gebed vir ‘n bottel

Dit is net na elf die aand toe Oom Sors Duvenhage die oproep kry.  As ouderling beteken ’n oproep so laat in die aand net een ding en as hy hom met sy kamerjas en pantoffels na die telefoon haas … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Kommentaar

Aan my beste vriend

Elke jaar op die 21ste September vier ek en my vrou ons huweliksherdenking.  Vandag het ek dit gelukkig onthou.  Sy het my vroegoggend self daaraan herhinner.  Netnou kry ek ‘n mooi gedig van ‘n onbekende skrywer wat my vrou vir … Lees voort

Posted in Uncategorized | 13 Kommentaar