Monthly Archives: Jun J

Rugpille vir ‘n kêffie-special (deel 2 en slot)

Deel twee en slot van die storie. As jy nog nie die eerste deel gelees het nie, beveel ek aan jy doen dit eers HIER. Uiteindelik het Mamma vir Karin losgesny van my onderlyf. Mamma het gelukkig dadelik verstaan toe … Lees voort

Posted in Uncategorized | 12 Kommentaar

Rugpille vir ‘n kêffie-special

Kinders is mos soos magnete.  Trek enigiets na hulle toe aan wat dan hardnekkig aan hulle lyfies vaskleef.  Modder, stof, toffies, kathare, wierook, eiergeel en goue stroop.  Hierdie besonderse magnetiese vermoë word ongelukkig verloor sodra die lyfie met ‘n grootmens … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 23 Kommentaar