NAKED NEWS

Die hele gemeenskap is mos nou in rep en roer oor Naked News wat Vrydagaande laataand sy verskyning op E-TV maak.  Ek weet nie waaroor die bohaai gaan nie, want die dames ontklee nie eens ten volle nie, hulle hou immers hul hoëhakskoene aan.

Tog het ek begrip dat die dames dalk afgeskeep voel en ek publiseer dus vandag eksklusief vir julle ‘n foto.

Dis reg.  Dit het bekend geword dat ‘n bekende Afrikaanse nuusleser wel vir Naked News oudisies opgedaag het, maar toe kleinkoppie getrek het.

Hier is ‘n foto tydens die oudisies.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

6 Responses to NAKED NEWS

  1. ekisanna sê:

    Geen wonder Superman kyk saans onder sy bed om seker te maak dat onse Riaan nie daar is nie. As ‘n man gebou is, is hy gebou…..

  2. demoerin sê:

    Bwahahaha – ek dink ook dis die enigste rede hoekom die tannies kla, want daar is niks vir hulle nie.😆

  3. PlaasJuppie sê:

    Lyk my dit was maar ‘n koue dag toe die oudisies gedoen is…

Gesels gerus saam

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s