Monthly Archives: Apr J

LAMPPALE EN PROKUREURS

LAMPPALE EN PROKUREURS ‘n Student se voertuig is nie ‘n aanduiding van sy ouers se liefde of hul geldelike vermoëns nie, maar wel van hul vertroue in hom.  Om te kom waar ek wou wees, moes ek in my eerste … Lees voort

Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar

Viagra 2

Hier is dan die beloofde opvolg op die vorige storie,”Steekproef met ‘n pil”.  Net ‘n ligte waarskuwing. Sensitiewe lesers mag nie tussen die lyne lees nie.    MAW   R18 SL (maar net vir die evil minded) VIAGRA 2 So … Lees voort

Posted in Uncategorized | 8 Kommentaar

Steekproef met ‘n pil

Na jare se gesmeek en soebat is ek uiteindelik onder protes besig om ‘n opvolgstorietjie vir medeblogger Ouboet te skryf.  Die storietjie is ’n opvolg van die een hieronder, wat ek maar eerste plaas ter wille van geheueverfrissing en vir … Lees voort

Posted in Uncategorized | 5 Kommentaar

Grofgeskut vir ‘n inbreker

GROFGESKUT VIR ‘N INBREKER Die telefoon lui en ek plaas my bestelling:  “Een ham-en-kaas toebroodjie en ‘n glas aartappelsap asseblief.  En lekker baie peper oor die ertjies.”  Ek sit die foon neer en lê behaaglik terug in my bed. Die … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , | 19 Kommentaar

Die verdwaalde (duif)boer

DIE VERDWAALDE DUIF(BOER)   Die Dinsdag begin soos ‘n Maandag.  Ek is glad nie ‘n oggendmens nie en my oggendaktiwiteite is altyd tot die skerpste besonderhede beplan.  Ek wil so laat as moontlik opstaan, maar nog steeds betyds by my … Lees voort

Posted in Uncategorized | 8 Kommentaar

‘n Oog vir ‘n oog

Ek moes seker al onraad vermoed het toe die jongeling die dag met ‘n Ford Cortina by die huis langs ons gestop het. Dit is een van daai karre wat jy tien straatblokke ver al hoor aankom en ek praat … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 20 Kommentaar