Klein Twak word twee

Jammer ek is so skaars, ek behoort een van die dae weer tyd te kry om ietsie twaks te skryf en ook weer by die vrinne te kuier.

Intussen het Klein Twak twee geword.  Hier is darem so ‘n kykie na die groot geleentheid.

 

 

This entry was posted in Uncategorized and tagged , , . Bookmark the permalink.

7 Responses to Klein Twak word twee

  1. thysleroux sê:

    Ek het sommer net gou weer kom inloer!🙂

  2. Ingrid Marais sê:

    Baie geluk, ja Jan, ek’s net so skaars deesdae, voel of die wêreld al vinniger draai en die dae al korter word.

  3. Unpoco sê:

    Baie geluk. Baba Unpoco word twee jaar oud op die 7de Mei. Die tyd loop nê!

  4. Krista sê:

    Baie geluk aan klein Twak!

  5. Charms sê:

    Baie geluk klein Twak. Die batterye gaan seker nie lank hou voor hulle verdwyn nie ne😉

  6. Rosslyn sê:

    Klein twakkies is te opvreetbaar!

  7. Kerneels sê:

    Baie geluk aan klein Twakkies. Ek onthou my tweede verjaardag nog net so goed soos my geboorte. Daar was koek by albei betrokke😉

Gesels gerus saam

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s