Het jy geweet?

Het jy geweet meneer of mevrou?

 

Jy mag nie Savlon aan jou brein of harsingsvlies smeer nie!

 

 

My bliksem!

Wat my laat dink, ontsmetmiddels vir breins is nie vrylik beskikbaar of oor die toonbank te koop nie.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

28 Responses to Het jy geweet?

  1. Hansie Heinemann Jnr sê:

    Gehoor van die dronkie wat by die toilet gekots het? Hy lig sy kop uit die bak uit op en lees die naam van die toilet bak met ‘n sleeptong “SHANKS” Hy lees die naam weer stadig en heelwat harder SHANKS!! Ag diss sommme niksss ie! Dit wassse moesse plesieee!

  2. Marile Cloete sê:

    ‘Skuus om hier in te tjip, maar by my post oor wat vroue in ‘n man soek, wag verskeie dames reikhalsend op jou lysie, Jan!

  3. Berwick sê:

    Hehehe!

  4. murphy sê:

    Nog ‘n vraag. Ek is nogal ‘n lastige mens ja.

    Hoe het jy jou kiekie op jou blog gekry? Ek kom tot by waar ek die link moet insit, maar my link van my flikr rekening af wil nie werk nie.

    Dankie, ek het reggekom met die ander probleempie. Nee nie my skoonma nie, die ander een.

    • Jan Twak sê:

      No problemo!

      Wat ek gedoen het: By die “widgets” onder “appearance”-menu is daar ‘n widget genaamd “Author Grid” . Drag hom regs na aktief en sit foto in. My foto was op my hardeskyf so ek weet nie of jou flicker acc dalk probleme gee nie???

  5. BB sê:

    🙄 Lees oppie toilet bevorder die groei van aarbeie!!

    • Krista sê:

      Jy moet nou nie so lank sit dat jy die hele Huilgenoot in een sitting wil deurblaai nie . . .

  6. Krista sê:

    Dis vir daardie (mans)mense wie se breins nie in hulle skedels sit nie!😯

  7. Celia Neveling sê:

    Ja swaer, moet dit ook nie in gate in gooi nie, ek hoop jy blog lekker hier!

  8. Hopestar sê:

    Interesting:)

    • Jan Twak sê:

      Jou comment het per ongeluk in my Spam folder beland. Word Press het seker gedink jy wil ‘n interesting- wat-ook-al verkoop🙂 🙂

  9. Kerneels sê:

    Ek sit altyd op die toilet die agterkante van die produkte en lees(Dit help vir goeie opelyf)
    Maar die een het ek gemis.
    Wonder ek nou: het iemand dit dalk aan hul brein of die breinvlies gesmeer, en omgedop van doodgeid, dat hulle waarsku mens moenie dit doen nie?

    • Krista sê:

      Jissie Kerneels, ek doen ook daai lees-ding daar!😯

      • BB sê:

        Hmmm…🙄 dalk moet ek bietjie ander toiletspray spesiaal vir jou loop koop…😕 nes ek dié perfekte killerdeo gevind het wat my nie vir ewig die regte egte ‘strawberry & cream’ of ‘peach melba’ nageregte laat afsweer het nie.
        Hoe op dees aarde die vervaardigers daaraan gekom het om juis virre kleinhuisie sulke soetgeure te fabriseer gaan my verstand nog altyd te bowe…
        Dus: DIS hoekom mense in ons toilet so vinnig klaarkry:mrgreen: – nooit nuwe leesstof nie😀

  10. Smurfi sê:

    Whahahaha! Dankie vir die inligting ek wou nou net my brein gaan spoel het met so bietjie Savlon watertjies!! 😆 Nou laat dit my wonner, wat gebruik hulle om iemand te “brain wash” ? hoop dit is nie Savlon niem ! 😆 Uit met die Savlon, van nou af gebruik ek net “Jik” … dink jy dit is veiliger vir die brein? 😉

Gesels gerus saam

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s