Daily Archives: 2011/01/07

Blinkjan en ‘n geskikte stoot

Mamma is weer moerig die oggend.  Die bank wil op ‘n klomp van een van haar kliënte se goedere beslag lê.  As prokureur is dit haar plig om te keer.  Dit is implemente en voertuie wat Oom Otto van Zyl … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 8 Kommentaar